Otto Wallach | |
---|---|
![]() | |
Gebore | Koningsberg, Pruise | 27 Maart 1847
Sterf | 26 Februarie 1931 (op 83) Göttingen, Duitsland |
Werkgebied | Organiese chemie |
Werkplekke |
|
Alma mater | Universiteit van Göttingen |
Doktorale adviseur | Hans Huber |
Doktorale studente |
|
Bekend vir | Isopreenreël |
Pryse | Nobelprys vir Chemie (1910) Davy-medalje (1912) |
Otto Wallach (27 Maart 1847 - 26 Februarie 1931) was 'n Duitse chemikus en ontvanger van die 1910 Nobelprys vir Chemie "uit erkenning vir sy dienste aan organiese chemie en die chemiese nywerheid deur sy pionierswerk op die gebied van alisikliese verbinding".[1][2]