Oz Perkins

Oz Perkins
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Osgood Robert Perkins II
Geboorte 2 Februarie 1974 (1974-02-02) (51 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Akteur, skrywer, en regisseur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Oz Perkins (gebore 2 Februarie 1974) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Legally Blonde (2001), Secretary (2002), The Blackcoat's Daughter (2015), en I Am the Pretty Thing That Lives in the House (2016).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne