Ozark Genre
Geskep deur
Bill Dubuque
Mark Williams
Met
Oorsprong
VSA Taal
Engels Aantal seisoene
4 Aantal episodes
44 Produksie Uitvoerende vervaardiger(s)
Jason Bateman
Chris Mundy
Bill Dubuque
Mark Williams
Venue(s)
Georgia , VSA Kinematografie
Pepe Avila del Pino
Ben Kutchins
Michael Grady
Armando Salas
Manuel Billeter
Shawn Kim
Attila Szalay
Eric Koretz
Produksiemaatskappy
MRC Television
Aggregate Films
Zero Gravity Management
Headhunter Films
Man, Woman & Child Productions
Uitsending Oorspronklike kanaal
Netflix Oorspronklike lopie
21 Julie 2017 (2017-07-21 ) – 29 April 2022 (2022-04-29 )
Ozark is 'n Amerikaanse misdaaddramareeks vir televisie wat deur Bill Dubuque en Mark Williams vir Netflix geskep is.[ 1] Die hoofakteurs is Jason Bateman en Laura Linney as Marty en Wendy Byrde, 'n getroude paar wat saam met hulle gesin na die Ozarkplato verhuis om geld te was vir 'n Mexikaanse dwelmkartel.[ 2] [ 3]
Bateman is ook 'n regisseur en uitvoerende vervaardiger van die reeks.[ 4] Die eerste seisoen is op 21 Julie 2017 uitgereik,[ 5] [ 6] die tweede seisoen op 31 Augustus 2018[ 7] en die derde seisoen op 27 Maart 2020.[ 8] [ 9] Die eerste drie seisoene bestaan uit 10 episodes elk. In Junie 2020 is die reeks hernu vir 'n vierde en finale seisoen van 14 episodes, wat in twee dele verdeel is. Die eerste deel is op 21 Januarie 2022 uitgereik[ 10] [ 11] en die tweede deel op 29 April 2022.[ 12]
Ozark het deurentyd positiewe resensies gekry vir die toon, regie, produksiewaardes en toneelspel, veral dié van Bateman, Linney en Julia Garner . Bateman het 'n Emmy gewen vir sy regie in 2020 en Garner drie Emmys vir vroulike byspeler in 'n dramareeks in 2019, 2020 en 2022.
↑ Johnson, Julie (2 Maart 2016). "New Netflix Series "Ozark" Starring Jason Bateman Slated to Debut in 2017" . Inquisitr . Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 Julie 2018. Besoek op 28 Maart 2016 .
↑ Debnath, Neela (1 September 2018). "Ozark Season 2 Cast: Who is Lulu Actress Kiley Casciano?" . The Daily Express . London, UK. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Maart 2019. Besoek op 3 September 2018 .
↑ Petski, Denise (27 Julie 2016). "Laura Linney To Star in Jason Bateman's Netflix Drama Series "Ozark" " . Deadline Hollywood . Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 Julie 2016. Besoek op 27 Julie 2016 .
↑ Sciretta, Peter (25 Februarie 2016). "Jason Bateman's New Series Goes To Netflix, Will Be Dark Dangerous Drama" . /Film . Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 Januarie 2019. Besoek op 25 Februarie 2016 .
↑ Goldberg, Lesley (25 Februarie 2016). "Netflix Lands Jason Bateman Drama "Ozark" " . The Hollywood Reporter . Geargiveer vanaf die oorspronklike op 26 Februarie 2016. Besoek op 25 Februarie 2016 .
↑ Loughrey, Clarisse (25 Mei 2017). "Ozark trailer: Exclusive look at Netflix's gritty, dark new drug trade drama" . The Independent . Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 Mei 2017. Besoek op 25 Mei 2017 .
↑ Ramos, Dino-Ray (21 Junie 2018). " "Ozark" Sets Season Two Premiere Date, Gives First Look At Netflix Drama" . Deadline Hollywood (in Engels (VSA)). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 Junie 2018. Besoek op 21 Junie 2018 .
↑ Ausiello, Michael (10 Oktober 2018). "Ozark Renewed for Season 3 at Netflix" . TVLine . Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 Mei 2019. Besoek op 10 Oktober 2018 .
↑ Pedersen, Erik (8 Januarie 2020). " "Ozark": Season 3 Premiere Date & First-Look Photo For Jason Bateman-Laura Linney Netflix Drama" . Deadline Hollywood . Geargiveer vanaf die oorspronklike op 12 Januarie 2020. Besoek op 8 Januarie 2020 .
↑ White, Peter (30 Junie 2020). " 'Ozark' Renewed For Supersized Fourth & Final Season By Netflix" . Deadline Hollywood . Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 Junie 2020. Besoek op 30 Junie 2020 .
↑ Complex, Valerie (19 Oktober 2021). " 'Ozark' Sets Season 4 Part 1 Premiere Date, Releases Teaser" . Deadline Hollywood . Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 Oktober 2021. Besoek op 19 Oktober 2021 .
↑ Cordero, Rosy (23 Februarie 2022). " 'Ozark': Netflix Sets Season 4 Return And Releases Teaser" . Deadline Hollywood . Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 Februarie 2022. Besoek op 23 Februarie 2022 .