Engelse skryfster
Gebore
3 Augustus 1920
in Oxford, Engeland,
Groot-Brittanje
Oorlede
27 November 2014
in Oxford, Engeland
Groot-Brittanje
Literêre genre
Misdaadfiksie
Bekende werke
The Children of Men
The Murder Room
Death Comes to Pemberley
Phyllis Dorothy James, Baroness James of Holland Park, OBE, FRSA, FRSL (* 3 Augustus 1920, † 27 November 2014), algemeen bekend as P. D. James, was 'n Engelse skryfster van misdaadfiksie en 'n lewenslange konserwatiewe lid van die Britse Hoërhuis (House of Lords). Sy het veral bekendheid verwerf met haar speurromans rondom die polisieman en digter Adam Dalgliesh.