Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
P. J. Byrne | |
![]() | |
Geboortenaam | Paul Jeffrey Byrne |
---|---|
Geboorte | 15 Desember 1974 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Akteur, skrywer, en regisseur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
P. J. Byrne (gebore 15 Desember 1974) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Wolf of Wall Street (2013) en Rampage (2018), en in die televisiereekse Vinyl (2016) en Big Little Lies (2017).