P. J. Soles | |
Geboortenaam | Pamela Jayne Hardon |
---|---|
Geboorte | 17 Julie 1950 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
P. J. Soles (gebore 17 Julie 1950) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Carrie (1976), Halloween (1978), Rock 'n' Roll High School (1979), en Stripes (1981).