PSV Eindhoven

PSV
Volle naam Philips Sport Vereniging
Stigting 31 Augustus 1913
Tuisveld Philips Stadion,
Eindhoven
Kapasiteit 35 000
Voorsitter Vlag van Nederland Jan Albers
Afrigter Vlag van Nederland Peter Bosz
Liga Eredivisie
2023/24 1. posisie
Spankleure Spankleure Spankleure
Spankleure
Spankleure
 
Tuiskleure
Spankleure Spankleure Spankleure
Spankleure
Spankleure
 
Wegkleure

PSV (Philips Sport Vereniging) is 'n professionele sokkerklub in Eindhoven wat op 31 Augustus 1913 as sportvereniging vir Philips se werknemers gestig is. Die span se tuisveld is die Philips Stadion (kapasiteit: 35 000 sitplekke). PSV is al 24 keer as die kampioen van Nederland gekroon. Hulle het ook in 1988 die Europa-beker gewen en negen keer die nasionale beker huis toe geneem. Sedert seisoen 2013/14 speel hulle tweede span in die Eerste divisie (die tweede nasionale afdeling).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne