Pablo Schreiber | |
Geboortenaam | Pablo Tell Schreiber |
---|---|
Geboorte | 26 April 1978 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Aktiewe jare | 2001–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Pablo Schreiber (gebore 26 April 1978) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Bubble Boy (2001), 13 Hours (2016), en Den of Thieves (2018), en in die televisiereeks Orange Is the New Black (2013).