Padel (sport)

'n Voorstelling van 'n padelrakket

Padel of padeltennis ([ˈpa:.dəl]; uit Engels padel (tennis), uit Spaans pádel is 'n raket- en balsport, soortgelyk aan tennis. Dit moet nie met POP/paddle tennis, wat veral in die Verenigde State van Amerika en Kanada gewild is, verwar word nie, asook nie met pickelball nie.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne