Pagan Folk

Pagan Folk
musiekgenre
Subklas vanEuropean folk music, modern pagan musicWysig
Datum van stigting of ontstaan1975Wysig
BewegingNeopaganismeWysig
Land van oorsprongVerenigde StateWysig

Pagan Folk (afgelei van Engels pagan "heidens") is 'n stroming binne die Europese folkmusiek wat teen die einde van die 1990's uit die middeleeuse musiekbeweging ontwikkel het. Dit verbind elemente van klassieke folkmusiek met nieu-heidense tematiek en elektroniese klanke. In plaas van tradisionele slaginstrumente word gerekenariseerde tromme of perkussie ingespan, terwyl die sangtekste uit ou geskrifte ontleen is. Hulle word merendeels met middeleeuse instrumente getoonset. Kenmerkend is die kombinasie van historiese akoestiese instrumente soos draailier, doedelsak, luit of nyckelharpa met elektroniese klanke.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne