Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Paige Turco | |
Geboortenaam | Jean Paige Turco |
---|---|
Geboorte | 17 Mei 1965 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1987–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Paige Turco (gebore 17 Mei 1965) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Teenage Mutant Ninja Turtles II: The Secret of the Ooze (1991), Teenage Mutant Ninja Turtles III (1993), Invincible (2006), en The Game Plan (2007).