Pajamas kan verwys na verskeie verwante kleretipes van oorsprong op die Indiese subkontinent. In die Westerse wêreld, is pajamas lospassende slaapklere deur beide geslagte gedra.[1] Deesdae word mense ook in die dag in hul pajamas gesien, terwyl hulle in die huis ronddwaal.