Palanderbukta is 'n fjord of baai in Gustav Adolf Land op Nordaustlandet, Svalbard, 'n suidelike baai van Wahlenbergfjorden. Die baai is vernoem na die Sweedse vloot beampte Louis Palander.[1]
Palanderbukta het 'n lengte van ongeveer twaalf seemyl. Suidwes van die baai is die skiereiland Scaniahalvøya, met die ysdekke Glitnefonna en Vegafonna.[2]