Pamela Adlon | |
![]() | |
Geboortenaam | Pamela Fionna Segall |
---|---|
Geboorte | 9 Julie 1966 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 3 |
Beroep(e) | Aktrise, vervaardiger, en skryfster |
Aktiewe jare | 1982–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Pamela Adlon (gebore 9 Julie 1966) is 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Grease 2 (1982) en Vampire Hunter D: Bloodlust (2000), en in die televisiereekse Louie (2010) en Better Things (2016).