Pamela Reed

Pamela Reed
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 2 April 1949 (1949-04-02) (75 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1963–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Pamela Reed (gebore 2 April 1949) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Right Stuff (1983), Kindergarten Cop (1990), en Proof of Life (2000).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne