Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Pampashert | |
---|---|
![]() | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | Ozotoceros
|
Spesie: | O. bezoarticus
|
Binomiale naam | |
Ozotoceros bezoarticus (Linnaeus, 1758)
| |
![]() | |
Verspreiding. |
Die pampashert (Ozotoceros bezoarticus) is ’n spesie herte wat op die lae graslande van Suid-Amerika voorkom.[2] Hul habitat sluit water en heuwels in, dikwels met droogte in die winter, en gras wat hoog genoeg is om ’n staande hert te verskuil.[3]