Panamastad

Panamastad

Kaart Wapen
Vlag
 Land Vlag van Panama Panama
 Provinsie Panama
 Koördinate 9°00′N 79°30′W / 9.000°N 79.500°W / 9.000; -79.500
 Gestig op 15 Augustus 1519
 Oppervlakte:  
 - Totaal 2 245 vk km
 Hoogte bo seevlak 10 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2010) 813 097
 - Bevolkingsdigtheid 0,36/vk km
 - Metropolitaanse gebied 1 206 792
 Tydsone UTC -05:00
 Burgemeester Roxana Méndez
 Amptelike Webwerf municipio.gob.pa

Panamastad is die hoofstad en grootste stad van Panama. Die stad het 'n bevolking van 813 097 in 2010 gehad en het 'n oppervlakte van 2 245 km². Die stad is op 15 Augustus 1519 deur Spanjaarde Pedro Arias Dávila as Nuestra Señora de la Asunción de Panamá gestig. Die historiese stadsentrum van Panama-stad is in 1997 deur UNESCO as 'n wêrelderfenisgebied gelys. Panama is net oos van die Panamakanaal aan die kus van die Stille Oseaan geleë.

Die internasionale lughawe in Panamastad is Panamastad-Tocumen.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne