Panic! at the Disco | |
---|---|
![]() Panic! at the Disco in Junie 2006 | |
Agtergrondinligting | |
Oorsprong | Las Vegas, Nevada, Verenigde State |
Genres | Alternative rock |
Jare aktief | 2004 – 2023 |
Etikette | Decaydance, Fueled by Ramen |
Webwerf | panicatthedisco.com |
Lede | Brendon Urie (sedert 2004) Spencer Smith (sedert 2004) Ian Crawford (sedert 2009) Dallon Weekes (sedert 2009) |
Gewese lede | Brent Wilson (2004–2006) Jon Walker (2006–2009) Ryan Ross (2004–2009) |
Panic! at the Disco (P!ATD) is 'n musiekgroep uit Las Vegas, Nevada. Die musiek bevat techno-invloede en teatrale elemente. In 2005 is hul debuutalbum A Fever You Can't Sweat Out vrygestel, en het dit in die Amerikaanse trefferlys Billboard 200 voorgekom omdat daar ongeveer 800 000 CDs verkoop is.