Panyaza Lesufi | |
![]() Lesufi in 2014 | |
Premier van Gauteng
| |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 6 Oktober 2022 | |
Voorafgegaan deur | David Makhura |
---|---|
Gautengse LUR vir Onderwys
| |
Ampstermyn 31 Mei 2019 – 5 Oktober 2022 | |
Ampstermyn 23 Mei 2014 – 29 Mei 2019 | |
Voorafgegaan deur | Barbara Creecy |
Opgevolg deur | Nomantu Nkomo-Ralehoko (1 dag) |
Gautengse LUR vir Maatskaplike Ontwikkeling (Waarnemend)
| |
Ampstermyn 5 November 2019 – 19 Junie 2020 | |
Premier | David Makhura |
Voorafgegaan deur | Thuliswa Nkabinde-Khawe |
Opgevolg deur | Nomathemba Mokgethi |
Gautengse LUR vir Finansies en e-Regering
| |
Ampstermyn 30 Mei 2019 – 31 Mei 2019 | |
Premier | David Makhura |
Voorafgegaan deur | Barbara Creecy |
Opgevolg deur | Nomantu Nkomo-Ralehoko |
Lid van die Gauteng provinsiale wetgewer
| |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 21 Mei 2014 | |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | Andrek Lesufi 4 September 1968 Edenvale, Transvaal |
Politieke party | African National Congress |
Alma mater | Universiteit van Natal |
Andrek "Panyaza" Lesufi (gebore 4 September 1968 in Edenvale, Transvaal)[1] is 'n Suid-Afrikaanse politikus wat in Oktober 2022 as die sewende premier van Gauteng aangestel is. Hy was voor dit die Lid van die Uitvoerende Raad (LUR) vir Onderwys in Gauteng en die ondervoorsitter van die African National Congress (ANC) in daardie provinsie.[1] Hy was ook kortliks LUR vir Finansies in Mei 2019, maar is gou weer na die onderwys-portefeulje geskuif. Na die afsterwe van Thuliswa Nkabinde-Khawe in November 2019 het hy ook as die waarnemende LUR vir maatskaplike ontwikkeling tot Junie 2020 gedien.