Papeete

Papeete

Kaart Wapen
Vlag
 Land Vlag van Frankryk Frankryk
 Gebied Vlag van Frans-Polinesië Frans-Polinesië
 Koördinate 17°32′S 149°34′W / 17.533°S 149.567°W / -17.533; -149.567
 Stigting 1818
 Oppervlakte:  
 - Totaal 17,4 vk km
 Hoogte bo seevlak 0–621 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2012) 25 769
 - Bevolkingsdigtheid 1 500/vk km
 Tydsone UTC -10
 - Somertyd UTC -9:30
 Burgemeester Michel Buillard
 Amptelike webwerf ville-papeete.pf

Papeete is die hoofstad en grootste stad van die eilandnasie Frans-Polinesië op die eiland Tahiti, 'n oorsese gebied van Frankryk in die Stille Oseaan en Oseanië. Die stad het 'n bevolking van 25 769 in 2012 gehad en 'n oppervlakte van 17,4 km².


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne