Parafilie (voorheen bekend as seksuele perversie en seksuele afwyking)[1] is intense seksuele prikkeling wat meegebring word deur atipiese voorwerpe, situasies, fantasieë, gedrag of individue.[2][3]
Idees oor die aantal en soorte parafilies verskil; een bron noem tot 549 soorte.[6] Die DSM-5 het spesifieke inskrywings vir agt parafiliese steurings.[2] Verskeie subgroepe parafilies is al voorgestel.
↑ 2,02,1"Paraphilic Disorders". Diagnostic and Statistical Manual of Mental Disorders (Fifth uitg.). Philadelphia, Pennsilvanië: American Psychiatric Publishing. 2013. pp. 685–686.
↑Joyal, Christian C.; Cossette, Amélie; Lapierre, Vanessa (2015). "What Exactly is an Unusual Sexual Fantasy?". The Journal of Sexual Medicine. Amsterdam, Nederland: Elsevier. 12 (2): 328–340. doi:10.1111/jsm.12734. PMID25359122.
↑Aggrawal, Anil (2008). "Appendix 1". Forensic and Medico-legal Aspects of Sexual Crimes and Unusual Sexual Practices. Boca Raton, Florida: CRC Press. pp. 369–382. ISBN978-1-4200-4308-2.