Paraves

Paraves
Tydperk: Middel-Jura-tans, 165–0 m. jaar gelede
Voorbeelde van Paraves-dinosourusse.
Wetenskaplike klassifikasie e
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klade: Dinosauria
Klade: Saurischia
Klade: Theropoda
Klade: Pennaraptora
Klade: Paraves
Sereno, 1997
Subgroepe
Sinonieme
  • Eumaniraptora Padian et al. 1999

Paraves is 'n wydverspreide groep teropode-dinosourusse wat in die middel van die Juraperiode ontstaan het. Benewens die uitgestorwe Dromaeosauridae, Troodontidae, Anchiornithidae en Scansoriopterygidae, bevat die groep ook die klade Avialae, waaronder meer as 10 000 spesies lewende voëls.[1]

Moderne voëls, lede van Paraves, is die enigste oorlewende dinosourusse.
  1. Alan Hamilton Turner, Peter J. Makovicky en Mark Norell (2012). "A review of dromaeosaurid systematics and paravian phylogeny". Bulletin of the American Museum of Natural History. 371: 1–206. doi:10.1206/748.1. hdl:2246/6352. S2CID 83572446.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne