Parker Sawyers

Parker Sawyers
Geboorte 1984 (40–41 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Parker Sawyers (* 1984) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Big Game (2014), The Autopsy of Jane Doe (2016), Southside with You (2016), en The Mummy (2017).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne