Pascale Arbillot

Pascale Arbillot
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 17 April 1970 (1970-04-17) (54 jaar oud)
Nasionaliteit Frans
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Pascale Arbillot (gebore 17 April 1970) is 'n Franse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Grégoire Moulin contre l'humanité (2001) en Borderline (2011).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne