Pat Boone

Pat Boone
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Charles Eugene Boone
Geboorte 1 Junie 1934 (1934-06-01) (90 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Aktiewe jare 1954–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Pat Boone (gebore 1 Junie 1934) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Journey to the Center of the Earth (1959), State Fair (1962), The Last Boy Scout (1991), en The Shape of Water (2017). Hy is bekend vir sy liedjie Speedy Gonzalez, wat in 1962 vrygestel is.[1]

  1. Interview with Pat Boone - Silvia Pingitore

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne