Pat Musick

Pat Musick
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Patrice Anne Musick
Geboorte 26 Januarie 1956 (1956-01-26) (69 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders Mae Whitman
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1981–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Pat Musick (gebore 26 Januarie 1956) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente An American Tail (1986), Batman: Mask of the Phantasm (1993), en Mr. Peabody & Sherman (2014), en in die televisiereeks Duckman: Private Dick/Family Man (1994).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne