Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Pat Stevens | |
Geboortenaam | Patricia Szczepaniak |
---|---|
Geboorte | 16 September 1945 |
Sterfte | 26 Mei 2010 (op 64) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1973–1984 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Pat Stevens (16 September 1945 – 26 Mei 2010) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprent Crimes of Passion (1984) en in die televisiereekse M*A*S*H (1972), Police Story (1973), en Dynomutt Dog Wonder (1976).