Patricia Idlette

Patricia Idlette
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Patricia Idlette is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Scary Movie 3 (2003), She's the Man (2006), en Chaos Theory (2008), en in die televisiereeks Dead Like Me (2003).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne