Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Patricia Routledge | |
Routledge (2014)
| |
Geboortenaam | Katherine Patricia Routledge |
---|---|
Geboorte | 17 Februarie 1929 |
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1952–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Patricia Routledge (gebore 17 Februarie 1929) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Objects of Affection (1982), Keeping Up Appearances (1990), en Hetty Wainthropp Investigates (1996).