Patricia Tallman

Patricia Tallman
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Patricia J. Tallman [1]
Geboorte 4 September 1957 (1957-09-04) (67 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Patricia Tallman (gebore 4 September 1957) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Night of the Living Dead (1990), Star Trek: Generations (1994), en Dead Air (2009), en in die televisiereeks Babylon 5 (1994).

  1. Tallman, Patricia (2011). Pleasure Thresholds. Publishing 180. ISBN 978-0-9821005-2-3. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 Julie 2018. Besoek op 28 Januarie 2019.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne