Patrick Brennan (akteur)

Patrick Brennan
Geboortenaam Patrick Oliver Lampson
Geboorte 25 Desember 1974 (1974-12-25) (50 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Patrick Brennan (gebore 25 Desember 1974) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente 10th & Wolf (2006), The Next Three Days (2010), en The Twilight Saga: Breaking Dawn - Part 2 (2012), en in die televisiereeks Agents of S.H.I.E.L.D. (2013).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne