Patrick Bristow

Patrick Bristow
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 26 September 1962 (1962-09-26) (62 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur en regisseur
Aktiewe jare 1985–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Patrick Bristow (gebore 26 September 1962) is 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente So I Married an Axe Murderer (1993), Showgirls (1995), The Longest Yard (2005), en Transformers: Age of Extinction (2014).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne