Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Patrick Dempsey | |
Geboortenaam | Patrick Galen Dempsey |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 3 |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1985–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Patrick Dempsey (gebore 13 Januarie 1962) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Can't Buy Me Love (1987), Enchanted (2007), en Transformers: Dark of the Moon (2011), en in die televisiereeks Grey's Anatomy (2005).