oyPatrickp dDùu | |
![]() | |
Geboorte | 17 Maart 1949 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Akteur, regisseur, en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1974–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Patrick Duffy (gebore 17 Maart 1949) is 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent You Again (2010) en in die televisiereekse Dallas (1978) en Step by Step (1991).