Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Patrick Huard | |
Geboorte | 2 Januarie 1969 |
---|---|
Nasionaliteit | Kanadees |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Akteur, regisseur, en skrywer |
Aktiewe jare | 1997–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Patrick Huard (gebore 2 Januarie 1969) is 'n Kanadese akteur, regisseur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Les Boys III (2001), Bon Cop Bad Cop (2006), en Starbuck (2011), en in die televisiereeks Taxi 0-22 (2007).