Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Patrick Malahide | |
Geboortenaam | Patrick Gerald Duggan |
---|---|
Geboorte | 24 Maart 1945 |
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Akteur en skrywer |
Aktiewe jare | 1969–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Patrick Malahide (gebore 24 Maart 1945) is 'n Engelse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Minder (1979) en Game of Thrones (2011).