Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Patrick Newell | |
Geboortenaam | Patrick David Newell |
---|---|
Geboorte | 27 Maart 1932 |
Sterfte | 22 Julie 1988 (op 56) |
Nasionaliteit | Engels |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1953–1988 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Patrick Newell (27 Maart 1932 – 22 Julie 1988) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent Where's Johnny? (1974) en in die televisiereekse The Avengers (1961), Sherlock Holmes and Doctor Watson (1980), en Kinvig (1981).