Patrick Cassidy | |
Geboorte | 4 Januarie 1962 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1981–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Patrick Cassidy (gebore 4 Januarie 1962) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Lois & Clark: The New Adventures of Superman (1993), Smallville (2001), en Castle (2009).