Patsy Kensit

Patsy Kensit
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Patricia Jude Francis Kensit
Geboorte 4 Maart 1968 (1968-03-04) (56 jaar oud)
Lambeth, Londen, Groot-Brittanje
Nasionaliteit Engels
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1972–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Patsy Kensit (gebore 4 Maart 1968) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Hanover Street (1979), Absolute Beginners (1986), en Lethal Weapon 2 (1989), en in die televisiereeks Emmerdale (1972).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne