Patty Duke | |
Nasionaliteit | Amerikaans |
---|---|
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Patty Duke (14 Desember 1946 – 29 Maart 2016) was 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Miracle Worker (1962), Billie (1965), en Valley of the Dolls (1967).