Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Paul A. Partain | |
Geboortenaam | Paul Alan Partain |
---|---|
Geboorte | 3 Mei 1946 |
Sterfte | 27 Januarie 2005 (op 58) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Paul A. Partain (3 Mei 1946 – 27 Januarie 2005) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Texas Chain Saw Massacre (1974), Race with the Devil (1975), Rolling Thunder (1977), en Texas Chainsaw Massacre: The Next Generation (1994).