Paul Brinegar

Paul Brinegar
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Paul Brinegar (19 Desember 1917 – 27 Maart 1995) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente High Plains Drifter (1973), The Creature Wasn't Nice (1983), en Maverick (1994), en in die televisiereeks Rawhide (1959).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne