Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Paul Butcher | |
Geboortenaam | Paul Matthew Hawke Butcher Jr. |
---|---|
Geboorte | 14 Februarie 1994 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Paul Butcher (gebore 14 Februarie 1994) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Hollywood Homicide (2003), The Number 23 (2007), en Meet the Robinsons (2007), en in die televisiereeks Zoey 101 (2005).