Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Paul Campbell | |
![]() | |
Geboortenaam | Paul Campbell |
---|---|
Geboorte | 22 Junie 1979 |
Nasionaliteit | Kanadees |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Paul Campbell (gebore 22 Junie 1979) is 'n Kanadese akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Severed (2005), 88 Minutes (2007), en The Big Year (2011), en in die televisiereeks Battlestar Galactica (2004).