Paul Giamatti

Paul Giamatti
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Paul Edward Valentine Giamatti
Geboorte 6 Junie 1967 (1967-06-06) (57 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Aktiewe jare 1989–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Paul Giamatti (gebore 6 Junie 1967) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente American Splendor (2003), Sideways (2004), Cinderella Man (2005), en 12 Years a Slave (2013).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne