Paul Gleason

Paul Gleason
Geboortenaam Paul Xavier Gleason
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Aktiewe jare 1965–2006
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Paul Gleason (4 Mei 1939 – 27 Mei 2006) was 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Breakfast Club (1985), Die Hard (1988), Not Another Teen Movie (2001), en Van Wilder (2002).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne