Paul Hartmann (akteur)

Paul Hartmann
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Paul Wilhelm Constantin Hartmann
Geboorte (1889-01-08)8 Januarie 1889
Sterfte 30 Junie 1977 (op 88)
Nasionaliteit Duits
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1915–1969
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Paul Hartmann (8 Januarie 1889 – 30 Junie 1977) was 'n Duitse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente F.P.1 Doesn't Answer (1932), The Tunnel (1933), Bismarck (1940), en The Longest Day (1962).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne