Paul Kelly (akteur)

Paul Kelly
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Paul Michael Kelly
Geboorte (1899-08-09)9 Augustus 1899
Sterfte 6 November 1956 (op 57)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur en skrywer
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Paul Kelly (9 Augustus 1899 – 6 November 1956) was 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Forged Passport (1939), Flying Tigers (1942), Deadline for Murder (1946), en Crossfire (1947).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne