Paul Petersen

Paul Petersen
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam William Paul Petersen
Geboorte 23 September 1945 (1945-09-23) (79 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 3
Beroep(e) Akteur en skrywer
Aktiewe jare 1955–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Paul Petersen (gebore 23 September 1945) is 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Houseboat (1958) en The Executive, en in die televisiereeks The Donna Reed Show (1958).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne