Paul Ritter (akteur)

Paul Ritter
Geboorte (1966-12-20)20 Desember 1966
Sterfte 5 April 2021 (op 54)
Nasionaliteit Brit
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1992–2021
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Paul Ritter (20 Desember 1966 – 5 April 2021) was 'n Britse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Hannibal Rising (2007), Quantum of Solace (2008), en Harry Potter and the Half-Blood Prince (2009), en in die televisiereeks Friday Night Dinner (2011).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne